Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 20:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Met die betoging verby, het Paulus die gelowiges bymekaargeroep en hulle moed ingepraat. Daarna het hy hulle gegroet en Masedonië toe vertrek.

2. Op sy reis daarheen het hy die gelowiges met baie preke bemoedig. Hy kom toe in Griekeland aan

Lees volledige hoofstuk Handelinge 20