Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 19:40 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ons loop eerlikwaar gevaar om oor vandag se gebeure van opstand aangekla te word. Daar is geen gronde vir hierdie betoging nie, en ons kan dit nie verantwoord nie.”Hiermee het hy die vergadering verdaag.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 19

Kyk Handelinge 19:40 in konteks