Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 15:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Na ’n lang bespreking het Petrus opgestaan en vir hulle gesê: “Geagte broers, julle weet dat God my van die vroeë dae af al uit julle geledere gekies het om deur my prediking die nie-Jode die Goeie Nuus te laat hoor en tot geloof te laat kom.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 15

Kyk Handelinge 15:7 in konteks