Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 14:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Paulus en Barnabas het die Goeie Nuus ook in Derbe verkondig, en hulle het ’n redelike aantal volgelinge van Jesus bygekry. Daarna het hulle na Listra, Ikonium en Antiogië in Pisidië toe teruggegaan.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 14

Kyk Handelinge 14:21 in konteks