Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 14:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Zeustempel was net buite die stad. Die priester van die tempel het bulle en blomkranse na die stadspoort toe gevat, en hy het gereedgemaak om saam met die skare offers aan die apostels te bring.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 14

Kyk Handelinge 14:13 in konteks