Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 13:50 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar die Jode het vooraanstaande vroue wat vir die ware God ontsag gehad het, asook toonaangewende burgers van die stad, opgesweep. Hulle het ’n betoging teen Paulus en Barnabas bewerk, en hulle uit die streek weggejaag.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 13

Kyk Handelinge 13:50 in konteks