Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 12:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Uiteindelik dring dit tot Petrus deur wat met hom gebeur het en hy sê vir homself: “Nou besef ek eers regtig dat die Here sy engel gestuur het en my uit die mag van Herodes gered het en van die kwaad wat die Jode gehoop het om my aan te doen!”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 12

Kyk Handelinge 12:11 in konteks