Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 12:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle is by die eerste wag verby en ook by die tweede, en toe hulle by die ysterhek kom wat na die stad toe lei, het dit vanself vir hulle oopgegaan. Hulle het buitentoe gegaan en ’n ent met die straat af gestap. Toe het die engel Petrus skielik verlaat.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 12

Kyk Handelinge 12:10 in konteks