Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 5:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Broers en susters, julle is inderdaad geroep om in vryheid te leef. Moet net nie die vryheid misbruik om sondige begeertes te bevredig nie, maar gebruik dit om mekaar met liefde te dien.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 5

Kyk Galasiërs 5:13 in konteks