Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 3:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Waarom dan die wet? Dit het bygekom met die oog op die sonde totdat die “Nakomeling” op wie die belofte betrekking het, sou kom. Engele het die wet deur middel van ’n tussenganger aan Israel gegee.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 3

Kyk Galasiërs 3:19 in konteks