Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 2:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Net ’n paar skyngelowiges het daarop aangedring. Hulle het die byeenkoms binnegesluip om te kom spioeneer op die vryheid wat ons in Christus Jesus het. Hulle doel was om ons weer slawe te maak.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 2

Kyk Galasiërs 2:4 in konteks