Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 2:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar is in ’n openbaring vir my gesê om te gaan. In ’n privaat gesprek met die leiers het ek die Goeie Nuus voorgelê wat ek aan die nie-Jode verkondig. Ek wou seker maak dat ek my nie tevergeefs inspan nie.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 2

Kyk Galasiërs 2:2 in konteks