Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 2:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Voordat daar mense van Jakobus af gekom het, het hy saam met die nie-Jode geëet. Maar nadat hulle gekom het, het hy hom onttrek en hom tydens etes eenkant gehou omdat hy bang was vir wat die Joodse Christene sou sê.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 2

Kyk Galasiërs 2:12 in konteks