Ou Testament

Nuwe Testament

Filippense 4:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En ek vra ook dat jy, getroue kollega, hulle sal help. Hulle het hard gewerk saam met my en ook saam met Klemens en die ander medewerkers om die Goeie Nuus uit te dra. Hulle almal se name staan opgeskryf in die Boek van die Lewe.

Lees volledige hoofstuk Filippense 4

Kyk Filippense 4:3 in konteks