Ou Testament

Nuwe Testament

Filippense 4:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op hierdie stadium het ek alles ontvang – en meer as genoeg! Met dit wat julle saam met Epafroditus gestuur het, het ek alles wat ek nodig het. Wat julle gestuur het, is ’n lieflike reukoffer waarvan God hou.

Lees volledige hoofstuk Filippense 4

Kyk Filippense 4:18 in konteks