Ou Testament

Nuwe Testament

Filippense 3:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Almal van ons wat geestelik volwasse is, behoort hierdie doel te hê. As daar enigiets is waaroor julle anders dink, sal God ook dít vir julle duidelik maak.

Lees volledige hoofstuk Filippense 3

Kyk Filippense 3:15 in konteks