Ou Testament

Nuwe Testament

Filemon 1:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Hierdie brief kom van Paulus. Ek is ’n gevangene ter wille van Christus Jesus. Ons broer Timoteus skryf hierdie brief saam met my.Ons skryf aan Filemon, ons geliefde vriend en medewerker,

2. asook aan ons suster Affia, aan Argippus, ons medesoldaat, en aan die gemeente wat in jou huis bymekaarkom.

3. Mag die genade en die vrede van God ons Vader en die Here Jesus Christus met julle wees.

Lees volledige hoofstuk Filemon 1