Ou Testament

Nuwe Testament

Filemon 1:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierdie brief kom van Paulus. Ek is ’n gevangene ter wille van Christus Jesus. Ons broer Timoteus skryf hierdie brief saam met my.Ons skryf aan Filemon, ons geliefde vriend en medewerker,

Lees volledige hoofstuk Filemon 1

Kyk Filemon 1:1 in konteks