Ou Testament

Nuwe Testament

Efesiërs 4:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Onder leiding van die Hoof is die liggaam goed aanmekaargesit. Al die ondersteunende ligamente hou die liggaam bymekaar. Elke liggaamsdeel vervul sy bestemde funksie, en so, deur liefde te bewys, bou die liggaam homself op.

Lees volledige hoofstuk Efesiërs 4

Kyk Efesiërs 4:16 in konteks