Ou Testament

Nuwe Testament

Efesiërs 3:20-21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

20. Hy moet geprys word – Hy wat mag het om deur die krag wat in ons werk, oneindig meer te doen as wat ons vra of dink om te vra.

21. Die kerk wat aan Christus Jesus verbind is, moet Hom prys deur al die geslagte heen tot in alle ewigheid! Amen.

Lees volledige hoofstuk Efesiërs 3