Ou Testament

Nuwe Testament

2 Timoteus 4:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar jy moet in elke situasie jou teenwoordigheid van gees behou. Moenie bang wees om vir die Here te ly nie. Vervul jou taak as evangelis. Voltooi die bediening wat God jou gegee het.

Lees volledige hoofstuk 2 Timoteus 4

Kyk 2 Timoteus 4:5 in konteks