Ou Testament

Nuwe Testament

2 Timoteus 4:19-22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

19. Groete aan Priscilla en Akwila en Onesiforus se gesin.

20. Erastus het in Korinte agtergebly en Trofimus het ek siek in Milete agtergelaat.

21. Doen jou bes om voor die winter te kom. Eubulus stuur vir jou groete, en so ook Pudens, Linus, Claudia en al die broers en susters.

22. Mag die Here met jou gees wees. Mag God se genade met julle wees.

Lees volledige hoofstuk 2 Timoteus 4