Ou Testament

Nuwe Testament

2 Timoteus 2:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Herinner almal aan hierdie dinge, en vermaan hulle in God se Naam om op te hou met ’n bakleiery oor woorde. Sulke argumente is nutteloos en kan die mense ruïneer wat dit aanhoor.

Lees volledige hoofstuk 2 Timoteus 2

Kyk 2 Timoteus 2:14 in konteks