Ou Testament

Nuwe Testament

2 Tessalonisense 1:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierdie brief kom van Paulus, Silvanus en Timoteus. Ons skryf aan die gemeente in Tessalonika wat aan God ons Vader en die Here Jesus Christus verbonde is.

Lees volledige hoofstuk 2 Tessalonisense 1

Kyk 2 Tessalonisense 1:1 in konteks