Ou Testament

Nuwe Testament

2 Petrus 3:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here stel nie die vervulling van sy beloofde terugkeer uit soos party mense dink nie. Nee, Hy wag geduldig ter wille van julle. Hy wil nie hê dat sommige verlore gaan nie, en daarom gee Hy meer tyd dat almal tot inkeer kan kom.

Lees volledige hoofstuk 2 Petrus 3

Kyk 2 Petrus 3:9 in konteks