Ou Testament

Nuwe Testament

2 Petrus 2:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Omdat hulle lewe voor God nie reg is nie, kry hulle presies dít wat hulle verdien. Vir hulle is die toppunt van plesier om helder oordag wilde partytjies te hou. As hulle by julle eet, is dit baie sleg vir julle naam, want terwyl hulle saam met julle feesvier, is dit vir hulle lekker om julle saam te vat op die paaie waarop hulle self verdwaal het.

Lees volledige hoofstuk 2 Petrus 2

Kyk 2 Petrus 2:13 in konteks