Ou Testament

Nuwe Testament

2 Petrus 2:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierdie mense is soos wilde diere sonder verstand, gebore om net gevang en geslag te word. Hulle spot met dinge waarvan hulle niks verstaan nie, en soos wilde diere sal hulle ook uitgeroei word.

Lees volledige hoofstuk 2 Petrus 2

Kyk 2 Petrus 2:12 in konteks