Ou Testament

Nuwe Testament

2 Petrus 2:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar daar was ook vals profete onder die volk Israel, en so sal daar ook onder julle vals leraars kom. Hulle sal dwaalleer oor God insmokkel, en selfs draai teen hulle Eienaar wat hulle gekoop het. Hulle hoop om met hulle dwaalleer alles te vernietig, maar só bring hulle ’n skielike vernietiging oor hulleself.

Lees volledige hoofstuk 2 Petrus 2

Kyk 2 Petrus 2:1 in konteks