Ou Testament

Nuwe Testament

2 Petrus 1:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ons het ons verseker nie op mites verlaat toe ons vir julle vertel het van die krag van ons Here Jesus Christus en sy terugkeer nie. Met ons eie oë het ons Hom in al sy koninklike prag gesien.

Lees volledige hoofstuk 2 Petrus 1

Kyk 2 Petrus 1:16 in konteks