Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 9:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarom beskou ek dit as noodsaaklik om die broers aan te spoor om vooruit na julle toe te gaan. Hulle moet die dankoffer gereedmaak wat julle vroeër reeds beloof het. Dan sal dit gereed wees as ’n vrywillige dankoffer en nie as iets wat afgepers is nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 9

Kyk 2 Korintiërs 9:5 in konteks