Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 9:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Deur hierdie diensbetoning sal hulle aan God die eer gee. Hulle sal Hom prys oor julle gehoorsaamheid aan die evangelie van Christus wat julle bely, en ook oor julle opregte mededeelsaamheid teenoor hulle en teenoor al die ander.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 9

Kyk 2 Korintiërs 9:13 in konteks