Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 7:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As ek julle deur my brief hartseer gemaak het, het ek nie nou berou daaroor nie. As ek tog berou gehad het, was dit net vir ’n kort rukkie toe ek sien dat daardie brief julle hartseer gemaak het.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 7

Kyk 2 Korintiërs 7:8 in konteks