Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 2:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ons is wel, want ons is nie soos baie mense wat smous met die woord van God nie. Omdat ons aan Christus verbind is, preek ons die woord met suiwer bedoelings – ’n woord wat van God self af kom, en waaroor ons aan Hom rekenskap moet gee.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 2

Kyk 2 Korintiërs 2:17 in konteks