Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 2:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek is dankbaar teenoor God wat ons, omdat ons aan Christus verbind is, altyd saamneem in sy triomftog. Deur ons versprei Hy die aangename geur van sy kennis op elke plek.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 2

Kyk 2 Korintiërs 2:14 in konteks