Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 13:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het dit vroeër gesê toe ek julle die tweede keer besoek het, en ek herhaal dit nou weer terwyl ek nog afwesig is – ek sê dit vir dié wat al vroeër sonde gedoen het, en ook vir die ander: As ek nou weer kom, sal ek niemand ontsien nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 13

Kyk 2 Korintiërs 13:2 in konteks