Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 12:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek is bang dat wanneer ek kom, ek julle nie so sal aantref soos ek julle graag wil hê nie, en dat ek ook nie deur julle so aangetref sal word soos julle my graag sal wil hê nie. Ek is veral bang vir twis, naywer, botsings, selfsugtige ambisie, kwaadstokery, geskinder, verwaandheid en wanordelikheid.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 12

Kyk 2 Korintiërs 12:20 in konteks