Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 12:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle dink seker al lankal dat ons hierdie dinge uit blote selfverdediging sê. Dis hoegenaamd nie die geval nie! Ons praat openlik oor hierdie dinge met God as ons getuie en vanuit ons hegte verhouding met Christus! Alles wat ons sê, geliefdes, is ter wille van julle opbou.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 12

Kyk 2 Korintiërs 12:19 in konteks