Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 1:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As ons dus swaarkry, is dit ter wille van julle bemoediging en verlossing. Want as ons God se bystand beleef, is dit sodat ons julle weer kan bemoedig. So kan julle met volharding die ontberings trotseer wat ons ook moet deurstaan.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 1

Kyk 2 Korintiërs 1:6 in konteks