Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 1:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ons trots bestaan daarin dat ons gewete saam getuig dat ons teenoor die wêreld, maar in die besonder teenoor julle, opgetree het met die erns en egtheid wat van God af kom. Ons het staatgemaak op die onverdiende goedheid van God en nie op ons eie menslike insig nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 1

Kyk 2 Korintiërs 1:12 in konteks