Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 1:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierdie brief kom van Paulus. Deur die wil van God is ek ’n apostel van Christus Jesus. Ons broer Timoteus skryf hierdie brief saam met my.Ons skryf aan die gemeente van God in Korinte en aan al God se mense wat in die hele Agaje woon.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 1

Kyk 2 Korintiërs 1:1 in konteks