Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 6:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Enigiemand wat enigiets anders leer, is nie net verwaand nie, maar ook dom. Só ’n mens het ’n ongesonde begeerte om oor die betekenis van woorde te kibbel. Dit veroorsaak argumente wat eindig in jaloesie, stryd, beledigings en bose agterdog.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 6

Kyk 1 Timoteus 6:4 in konteks