Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 6:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As jou eienaar ’n mede-Christen is, is die feit dat julle geloofsbroers is, geen verskoning om oneerbiedig op te tree nie. Julle behoort dan selfs harder te werk, want dan is dit gelowiges en geliefdes wat uit julle kwaliteitwerk voordeel trek.Onderrig hierdie waarhede, Timoteus, en moedig almal aan om dit te gehoorsaam.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 6

Kyk 1 Timoteus 6:2 in konteks