Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 4:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As jy dit aan die broers en susters voorhou, sal jy jou plig doen as ’n waardige dienaar van Christus Jesus, een wat gevoed word deur die boodskap van geloof en die ware leringe wat jy navolg.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 4

Kyk 1 Timoteus 4:6 in konteks