Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 3:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Want ’n ouderling moet ’n man wees teen wie se lewe niks ingebring kan word nie. Hy moet aan sy vrou getrou wees. Hy moet selfbeheersing aan die dag lê, met wysheid lewe en ’n goeie reputasie hê. Hy moet gasvry wees en onderrig kan gee.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 3

Kyk 1 Timoteus 3:2 in konteks