Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 3:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sonder enige twyfel is dít die geopenbaarde waarheid van ons geloof:Christus het as mens verskynen is deur die Gees as regverdig bewys.Hy het aan engele verskynen is aan die nasies verkondig. Hy is in die wêreld gegloen is opgeneem in heerlikheid.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 3

Kyk 1 Timoteus 3:16 in konteks