Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 1:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hou styf vas aan jou geloof, en hou altyd jou gewete skoon. Want sommige mense het opsetlik hulle gewete eenkant gestoot en as gevolg daarvan het hulle geloof skipbreuk gely.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 1

Kyk 1 Timoteus 1:19 in konteks