Ou Testament

Nuwe Testament

1 Tessalonisense 5:18-20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

18. Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God van julle verwag omdat julle met Christus Jesus verenig is.

19. Moenie die Gees uitblus nie.

20. Moenie profesieë geringskat nie,

Lees volledige hoofstuk 1 Tessalonisense 5