Ou Testament

Nuwe Testament

1 Tessalonisense 3:11-13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

11. Mag God ons Vader en Jesus ons Here self ons pad na julle toe oopmaak.

12. En mag die Here julle liefde vir mekaar en vir alle mense so groot en oorvloedig maak dat dit net soos ons liefde vir julle sal wees.

13. Mag Hy julle geestelike lewe so sterk maak dat julle volkome in julle toewyding voor ons God en Vader sal staan wanneer ons Here Jesus kom saam met almal wat aan Hom behoort.

Lees volledige hoofstuk 1 Tessalonisense 3