Ou Testament

Nuwe Testament

1 Tessalonisense 2:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ondanks die mishandeling en beledigings wat ons, soos julle weet, vroeër in Filippi moes verduur, het ons vertroue op ons God ons moed gegee om te midde van sterk teenkanting sy Goeie Nuus aan julle te verkondig.

Lees volledige hoofstuk 1 Tessalonisense 2

Kyk 1 Tessalonisense 2:2 in konteks