Ou Testament

Nuwe Testament

1 Tessalonisense 2:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

deur te probeer keer dat ons aan die nie-Joodse nasies vertel hoe om verlos te word. Deur dit te doen, is hulle gedurig besig om hulle sondes meer te maak. God se oordeel het egter nou uiteindelik oor hulle gekom.

Lees volledige hoofstuk 1 Tessalonisense 2

Kyk 1 Tessalonisense 2:16 in konteks